AP-Kerk Lichtenburg app for iPhone and iPad


4.5 ( 2575 ratings )
Reference Lifestyle
Developer: Johnny Dunhin
Free
Current version: 7, last update: 7 years ago
First release : 17 Jun 2015
App size: 2.14 Mb

Die AP-Kerk Lichtenburg wil groei soos ’n mosterdsaad tot ’n geestelike boom waar almal geleentheid kan kry om hul geloof met blydskap uit te leef.

“En Hy het gesê: Waarmee moet ons die koninkryk van God vergelyk, of met watter soort gelykenis moet ons dit voorstel? Dit is soos ‘n mosterdsaad, wat die kleinste is van al die soorte saad op die aarde wanneer dit in die grond gesaai is; en wanneer dit gesaai is, kom dit op en word groter as al die groentesoorte en maak groot takke, sodat die voëls van die hemel onder sy skaduwee nes kan maak.”
Markus 4 vers 30-32

Wat kan die app doen:
- Luister na preke.
- Luister en Kyk Sondae na Lewendige uitsending
- Kry kontak informasie

Ons Plan vir die app:
- Video argief
- Kaart na Kerk
- Direk kontak maak vanaf app